Skryf nou in! Dis Pret, Plesier en Kompeterend!
Mnr en Mej Thabazimbi
Skryf in vir die jaarlikse Mnr en Mej Thabazimbi. Hierdie jaar se geleentheid vind plaas op Saterdag, 27 Julie 2024 om 17:30.
Sluitingsdatum vir aansoeke is 30 Maart 2024.
​
*Maak seker jy verstaan alle termes en voorwaardes.
​​
Baba- en Kleuterkompetisie
Ons jaarlikse Baba- en Kleuterkompetisie word geborg en gereël deur Medhof Apteek. Daar word ongelooflik baie moeite ingesit.
Fotos word deur Mari Engelbrecht geneem en jy kan verseker wees van goeie kwaliteit fotos!
Sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Mei 2024.
​​
Click hier vir ons babas en kleuters van 2024.
​​
Baba- en Kleuterkompetisie 2024
​
Baba- en Kleuterkompetisie 2023
​
-----------------------------------------------------------------------------------------------
-----------------------------------------------------------------------------------------------
Bokdrolspoeg
Het jy 'n talent om 'n bokdrol vêr te spoeg, wel dan is hierdie vir jou. Skryf nou in.
Inskrywings is gratis!
​
WEN 12x Biere of 12x koeldranke en R500
​​
SATERDAG MIDDAG TUSSEN 12:00 EN 13:30.
​​
Registreer naby die biertuin by die DORS tafel
-----------------------------------------------------------------------------------------------
Chillie eet
Kan jy die brand op jou tong hanteer. Hoe vêr kan jy jouself druk sonder dat dit voel of jy wil vuurspoeg.
Skryf nou in en kom wys ons hoe word dit gedoen!
Inskrywings is gratis!
​​
WEN 12x Biere of 12x koeldranke en R500
​​
SATERDAG MIDDAG TUSSEN 12:00 EN 13:30.
​​
Registreer naby die biertuin by die DORS tafel
-----------------------------------------------------------------------------------------------
Poeding-in-'n-Potjie Kompetisie
Skryf nou in vir hierdie eerste van sy soort by die Skou!
WEN R2000 kontant!!!
Ons voorsien: Click HIER vir meer inligting
1. 'n Sak hout
2. Bottel sherry vir die koue
3. 1x Tafel
​
Wat moet jou span doen:
1. Bring jou eie bestandele en benodighede vir die kompetisie
2. Maak 'n poeding in 'n swart pot/te of driepoot potjie/s.
3. Geen voorbereiding vooraf mag gedoen word nie.
4. Dek jou nagereg tafel en bedien genoeg vir 3 beoordeelaars.
5. Jy mag enige iets maak wat te doen het met 'n poeding, dit is jou keuse. Dink uit die boks en maak die wenner poeding pot van die jaar!
​
Hoeveel mense in jou span?
Daar mag net 2 spanlede wees
​
Vir meer inligting, skakel ons gerus die Skoukantoor.
​